NATi 2019

Produksies

We work closely with every client to ensure we design the perfect space for them. Browse some of our recent projects below.

2018

Alpha

Werkswinkelproduksie Met: Manzikazi Scota, Jane Mpholo, Gerben Kamper, John Paka, Vaneshran Arumugam, ...

2018

Altaar

Sewe vriende, Model C-born frees, gaan stap vir oulaas saam in ...

2018

Amper Famous

Amper Famous vertel die storie van ’n jong man van ...

2017

ASEM

Een donker, stormagtige aand gedurende die laaste bitter dae van ...

2019

Babbelagtig

Ontmoet sewe kleurryke, liefdevolle, aweregse narre met manewales wat jou ...

2018

Beloofde land

Wie kan die skokfoto van ’n verdrinkte Siriese baba uitgespoel ...

2019

Brandbaar

OWomb of Fire kry nuwe lewe in die vertaling Brandbaar. ...

2017

DANS VAN DIE WATERMEID

SKRYWERSNOTA Dit maak my opgewonde om terug te kyk en ...

2019

Deurnis

Deurnis “Ons het ’n huis geërf! ’n Huis op die ...

2017

DIE NAG VAN LEGIO

Die drama Die nag van Legio wat in 1972 die ...

2019

Die Sonkamer

Die Sonkamer Almal word oud. Sommiges word onthou. Meeste word ...

2019

Die vermoeienis van vlerke

Sara is bipolêr, kompulsief, springlewendig en haat vroue wat weet ...

2017

DIE VLAMMENDE FEZ

Hierdie musiekspel bevat nuutgeskrewe sowel as 300-jaaroue melodieë vervleg met ...

2019

Die voordele van eierwit

As daar nou één dag is waarop hierdie twee susters ...

2017

DIE VROU UIT DIE SEE

Hierdie is die aangrypende liefdesverhaal van Ellida wat met dr ...

2018

Dop

Eugène Marais is ʼn meester-storieverteller en die verhale en tydlose ...

2018

Fotostaatmasjien

’n Kopie van die werklikheid, of die lewe self? Fotostaatmasjien, Bibi ...

2019

Fruitloeps

Fruitloeps handel oor die wel en wee van twee uitsmyters, ...

2018

Gif

“’n Man en vrou wat ’n kind verloor het, toe ...

2019

GodgOdgoD

Donker, lig, wetenskap, aarde, wind en water… Mite, vuur, glas, ...

2018

Half-leeg

Dis 02:00. Die kroegman het laaste rondtes geroep. Die Romantikus ...

2018

Heidi

’n Musikale weergawe van Heidi, die storie van die gelyknamige ...

2018

Hond se Gedagte

Na ’n lang, gelukkige huwelik begin Raymonde aan haar man ...

2019

Huishou

Twee wit vroue wil ’n swart kind aanneem. Die jonger ...

2018

I(ras)sioneel

Ná meer as 2 dekades van demokrasie in Suid-Afrika, word ...

NATi In Slavenhuis
2019

In Slavenhuis 39

Vier jong bruin studente deel ’n woonstel op Stellenbosch wat ...

Katrina: Die dansende taal
2019

Katrina: Die dansende taal

Die 85-jarige Ouma Katrina Esau is die laaste een wat ...

Katvoet
2019

Katvoet

Die klassieke Pulitzerprys-drama Cat on a Hot Tin Roof kry ...

Nati Kleedkamer Blues
2019

Kleedkamer-blues

  Ons is in ’n kleedkamer voor ’n laaste optrede ...

NATi Klip Kween
2019

Klip Kween

Sheila is ’n jong transgender-vrou wat terugkeer na haar geboortedorp – ...

2019

Koningin Lear

Koningin Lear is ’n herverbeelding van William Shakespeare se King ...

2017

KOÖPERASIESTORIES

Burgemeester Genis is beswaard. Diep beswaard. Daar is mense wat ...

2018

Lepeltjie vol snare

Die kitaar- en snaarinstrumente het die toets van die eeue ...

2018

Manne

’n Spul vriende herenig vir ’n jagnaweek. Met geraamtes in ...

2019

MI(SA)

MI(SA) is ’n drieledige uitvoering bestaande uit die Missa Luba, die Misa Criolla en ...

2017

MONSIEUR IBRAHIM EN DIE BLOMME VAN DIE KORAN

Monsieur Ibrahim en die Blomme van die Koran speel af ...

2019

My seuns

Ouma se verjaarsdagpartytjie stuur heel moontlik op ’n familie-oorlog af. Pa wag ...

2019

Nagskofkliek

Hans Gouws, ’n veiligheidswag, spandeer sy agtste Paasnaweek in ’n ry aan ...

2018

Pa, maak vir my ‘n vlieër, Pa

Org Verwey (Waldemar Schultz) is 45 en bly nog by ...

2018

PIEKNIEK BY MPANDE (NÉE DINGAAN)

In 1988 stik die Afrikaanse establishment in hulle koffe oor ...