Silwerskermfees: 2023 se wenners

Die room van die Afrikaanse rolprent- en TV-bedryf het Saterdagaand op die blou tapyt in Kaapstad die koppe laat draai met hul uitrustings vir die swierige Silwerskermfees-toekennings. Jaco Marais het die foto’s geneem.
Kanna-nominasies vir KKNK 2023 bekend

Mirakel uit die pen van Reza de Wet onder regie van Marthinus Basson, Droomkraan Kronieke die fisieke teaterstuk as deel van die KKNK se Karoo Kaarte-projek en Ver in die wêreld Kittie, David Kramer se nuwe musiekspel is elk vir vyf Kannas genomineer.
58th Fleur du Cap Theatre Awards reveals nominees

Now in their 58th year, the Fleur du Cap Theatre Awards are one of South Africa’s most prominent awards of their kind and Fleur du Cap nominees or winners are always proud to highlight this award on their biographic and promotional material.
2023 kykNet Fiëstas, hier is die nominasies!

Die kykNET Fiësta-toekennings, wat sedert 2011 uitmuntende werk op kunstefeeste vereer, het ook gedurende die pandemie erkenning gegee aan werk wat in uitsonderlike omstandighede geskep en dikwels op innoverende maniere opgevoer is. Verlede jaar kon die Fiëstas-paneel egter weer kunstefeeste dwarsoor die land bywoon en debuutwerke in persoon ervaar, beoordeel en vir die Fiëstas benoem.