fbpx

NATi Produksies

NASIONALE AFRIKAANSE TEATER-INISIATIEF

  • Alle produksies
  • 2017
  • 2018
  • 2019
  • 2020
  • 2022
  • 2023
Alle produksies
  • Alle produksies
  • 2017
  • 2018
  • 2019
  • 2020
  • 2022
  • 2023
'n Akkerboom
2022

‘n Akkerboom

’n Man verloor sy dogter in ’n motorongeluk. Niks is meer soos dit was nie. Dis asof hy in ’n toneelstuk is, maar nie die woorde of die bewegings ken nie. Die man wie die motor bestuur het, is ’n hipnotiseur wat sedert die ongeluk sy krag van suggestie verloor het.

Afval
2023

Afval

Die Van der Merwes lyk soos ’n doodnormale middeljarige paartjie. Daar is net een kinkel in die kabel… Johan van der Merwe is ’n reeksmoordenaar.

2022

Agulhasvlakte

Milly, ’n bloemis, veg haar hele lewe lank teen die verandering van natuurskoon in ’n spesiale gebied van biodiversiteit wat ook haar geboortegrond is, naamlik die Agulhasvlakte.

2018

Alpha

Werkswinkelproduksie Met: Manzikazi Scota, Jane Mpholo, Gerben Kamper, John Paka, Vaneshran Arumugam, …

2018

Altaar

Sewe vriende, Model C-born frees, gaan stap vir oulaas saam in …

2018

Amper Famous

Amper Famous vertel die storie van ’n jong man van …

2017

ASEM

Een donker, stormagtige aand gedurende die laaste bitter dae van …

2019

Babbelagtig

Ontmoet sewe kleurryke, liefdevolle, aweregse narre met manewales wat jou sal laat lag en frons. Babbelagtig is ’n mimiekspel en wipwarit van betowering en plesier.

2018

Beloofde land

Wie kan die skokfoto van ’n verdrinkte Siriese baba uitgespoel …

2022

Bientang: bloedspoor/!nau

Bientang: bloedspoor/!nau is ’n verwerking van die bekroonde digter Jolyn Phillips se tweede digbundel, Bientang.