Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Geselskap

Erkenning
Geen tot op hede. Ons hoop vir die beste!

Alpha

Speelvak & kaartjies

Werkswinkelproduksie

Met: Manzikazi Scota, Jane Mpholo, Gerben Kamper, John Paka, Vaneshran Arumugam, Saree van Coppenhagen, Crystal Donna Roberts

Regie: Erwin Maas, Stef de Paepe

Tegnies: Adriaan Meyer, Guy DeLancey

Generasie Z is nog nie eens gedefinieer nie en die volgende is reeds daar, die eerste milleniërs wat in die 21ste eeu gebore is en waarskynlik Alfa genoem sal word. Waarvoor sal hulle onthou wil word? Met die steun van NATi, die Koninkryk van Nederland en die Vlaamse regering (België) sal ’n kreatiewe span van Suid-Afrika asook internasionale kunstenaars die vrae met Suid-Afrikaanse tieners ondersoek. Watter nuwighede kan ons van die Generasie verwag?

© 2025 NATi • Alle regte voorbehou.