Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Wessel Pretorius

Geselskap

Met

Anna-Mart van der Merwe, Schalk Bezuidenhout, Emma Kotze, Len-Barry Simons, Kathleen Stephens en Bibi Slippers

Teks

Bibi Slippers

Verhoogbestuurde

Kanya Viljoen

 

Erkenning
Geen tot op hede. Ons hoop vir die beste!

Fotostaatmasjien

Speelvak & kaartjies

’n Kopie van die werklikheid, of die lewe self? Fotostaatmasjien, Bibi Slippers se veelbekroonde digbundel, is ’n postmoderne kragtoer waar die persoonlike, professionele en openbare personas van die skrywer ontmoet. Daar’s flitse van bewussyn, deurweek met popmusiek, katte, voëls van verskillende vere en die eksistensiële hartstog rondom fotostate. Maar bowenal sal jy hier, met behulp van musiek en visuele kuns, vier Bibi’s vind – en een afskrif van ’n man.

© 2024 NATi • Alle regte voorbehou.