Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Tara Notcutt

Geselskap

MET
Louw Venter en Ben Albertyn
TEKS
Louw Venter
REGIE
Tara Notcutt
STEL-BY-BELIGTINGSONTWERP
Wolf Britz

Erkenning

Ondersteun deur NATi

GENRE // Drama

Albatros

Albatros is die aangrypende verhaal van ’n pa en seun se soeke na versoening, en ook om vrede in hulself te vind. Tragiese gebeure veroorsaak dat ’n jong Benjamin alleen sy babaseun, Abel, grootmaak. Jare later ontwikkel Abel soortgelyke probleme as sy pa, en skielik word hulle gekonfronteer met die spoke van die verlede.

Speelvak & kaartjies

KKNK

Albatros is die aangrypende verhaal van ’n pa en seun se soeke na versoening, en ook om vrede in hulself te vind. Tragiese gebeure veroorsaak dat ’n jong Benjamin alleen sy babaseun, Abel, grootmaak. Jare later ontwikkel Abel soortgelyke probleme as sy pa, en skielik word hulle gekonfronteer met die spoke van die verlede. Benjamin is besig om ’n boot te bou en probeer sy seun by die bouery betrek om sodoende tot hom deur te dring. Dis tragedie, dis komedie, dis al die dinge wat mans so sukkel om onderling gesê te k ry. Die teks is oorspronklik as leesteater voorgelê by die KKNK se Teksmark in 2022.

© 2026 NATi • Alle regte voorbehou.