feesfanaties

Feesfanaties

NASIONALE AFRIKAANSE TEATER-INISIATIEF

Suidoosterfees

Hierdie musiekteaterwerk bring die merkwaardige verhaal van Vivaldi se vondelingleerling Anna Maria della Pietà tot lewe. ...

Vark in die verhaal is ’n NATi Jong Sterre-produksie wat deur Willem Esterhuyse geskryf en vertolk word. ...

Uitgedraai is ’n NATi Jong Sterre-produksie met ’n nuwe teks deur Chloè van Rooyen. ...

The Cracked House is ’n Engelse NATi Jong Sterre-produksie met ’n nuwe teks deur Ntsikayomzi Benya. ...

Ons is nog hier is ’n NATi Jong Sterre-produksie oor jong mense wat hulle plek en stem in ’n veranderende ...

Lizzie en Franna is ’n NATi Jong Sterre-produksie oor twee karakters wat deur Kyle Matthew Truter geskryf is. ...

Die poskantoor is ’n NATi Jong Sterre-produksie met ’n nuwe teks deur Kim Blanché Adonis. ...

The Fool’s Guide is Andrew Buckland se Engelse verhoogwerk, aangebied as deel van die 2026-feeste se teaterprogram. ...

The Echo of a Noise is Pieter-Dirk Uys se eenmanvertoning wat herinnering, persoonlike geskiedenis en Suid-Afrika se veranderende landskap verbind. ...

Out of Bounds is ’n Engelse eenmanvertoning met Rajesh Gopie. ...

Ont- is ’n eenmanproduksie met Wian Taljaard waarin Wessel Pretorius skryf en regisseer. ...

Kom fietna saam Mareldia is ’n nuwe verhoogverwerking van Gaireyah Fredericks se Een voet innie kabr. ...