Skip to content
Feesfanaties
NASIONALE AFRIKAANSE TEATER-INISIATIEF
Toyota Stellenbosch Woordfees
Tweespoor
Hul verhale gaan hand aan hand. Een deel herinneringe uit haar oënskynlik idiliese kinderjare op ʼn plaas in die 1960’s. ...
LEES MEER
‘n Akkerboom
’n Man verloor sy dogter in ’n motorongeluk. Niks is meer soos dit was nie. Dis asof hy in ’n ...
LEES MEER
Die moeder
Moederskap is ’n voltydse werk, en dan isdit eensklaps verby. Anna se kinders het grootgeword en het lewens en liefdes ...
LEES MEER
Die Suid-Afrikaners
In die verloop van ’n aand bespiegel Karina, Karel, Kasper en Katryn oor die toekoms en baklei hulle oor die ...
LEES MEER
KRAAL
Die teks word aangebied as ’n sekwens van drome wat op ’n “inheemse” manier “vertaal” is. Sommige tonele is geïnspireer ...
LEES MEER
SEWE DOODSONDES
Hierdie snydende anti- kapitalistiese satire volg die skisofreniese Anna op haar “reis van sonde” deur Amerika terwyl sy probeer geldmaak ...
LEES MEER
Mutton Hour
In Mutton Hour bring van ons voorste teaterlui kort stories oor liefde, verlies, krokodille en katte na die verhoog. Dis ...
LEES MEER
Karatara
Karatara is op die Knysna-brande van 2018 gebaseer. Op 29 Oktober, in die middel van die nag, verorber die vuur ...
LEES MEER
Tuis
Aansoeke
NATi Produksies
Feesfanaties
NATi Projekte
Joernaal
Kontak
Search
Search
Aardklop
Innibos
KKNK
Suidoosterfees
Toyota Stellenbosch Woordfees
Vrystaatfees
Facebook-f
Envelope