NATi Logo

Joernaal

NASIONALE AFRIKAANSE TEATER-INISIATIEF
Silwerskermfees

Silwerskermfees: 2023 se wenners

Die room van die Afrikaanse rolprent- en TV-bedryf het Saterdagaand op die blou tapyt in Kaapstad die koppe laat draai met hul uitrustings vir die swierige Silwerskermfees-toekennings. Jaco Marais het die foto’s geneem.

LEES ARTIKEL
Cornelia Faasen

Tribuo-kunsberaad: waarom kunstenaars doen wat hulle doen

Gesprekke soos die Tribuo-kunsteberaad vind plaas want dit kan nie anders nie. Elke dag is ’n rit in die Wilde Weste, ’n tuur oor ’n landskap waar kreatiewe oplossings bedink moet word. Kunstenaars met onstuitbare energie stu voort.

LEES ARTIKEL
Tribuo-kunsteberaad

Tribuo-kunsteberaad – Kunstenaars moet terugveg met hul kreatiwiteit

Kunstenaars se mag lê in hul kreatiwiteit, ’n mag wat die vyand – die regering van die afgelope 30 jaar – kan uitdaag. Werkgeleenthede lê in die smee van vennootskappe en die groot bedreiging van kunsmatige intelligensie kan getroef word, omdat kunstenaars die vaardighede het om betekenis te gee aan ’n lewe in ’n al hoe vreemder wêreld.

LEES ARTIKEL
Kanna Kannas

Kanna-nominasies vir KKNK 2023 bekend

Mirakel uit die pen van Reza de Wet onder regie van Marthinus Basson, Droomkraan Kronieke die fisieke teaterstuk as deel van die KKNK se Karoo Kaarte-projek en Ver in die wêreld Kittie, David Kramer se nuwe musiekspel is elk vir vyf Kannas genomineer.

LEES ARTIKEL
Fleur du Cap Theatre Awards

58th Fleur du Cap Theatre Awards reveals nominees

Now in their 58th year, the Fleur du Cap Theatre Awards are one of South Africa’s most prominent awards of their kind and Fleur du Cap nominees or winners are always proud to highlight this award on their biographic and promotional material.

LEES ARTIKEL
kyknet fiëstas

2023 kykNet Fiëstas, hier is die nominasies!

Die kykNET Fiësta-toekennings, wat sedert 2011 uitmuntende werk op kunstefeeste vereer, het ook gedurende die pandemie erkenning gegee aan werk wat in uitsonderlike omstandighede geskep en dikwels op innoverende maniere opgevoer is. Verlede jaar kon die Fiëstas-paneel egter weer kunstefeeste dwarsoor die land bywoon en debuutwerke in persoon ervaar, beoordeel en vir die Fiëstas benoem.

LEES ARTIKEL

Stories Innibos vir Hoërskoolleerders

In 2014 het Innibos met die ondersteuning van die Hiemstra Trust en die Departement van Kultuur, Sport en rekreasie ʼn besondere Stories Innibos gepubliseer.

LEES ARTIKEL

Jak en Bibi pleeg musiek en gedigte

Innibos se In jou huis-Musiekteater met Jak de Priester en Bibi Slippers vind op 1 Junie 2022 aan die huis van dr. Sarita Retief plaas.

LEES ARTIKEL