feesfanaties

Feesfanaties

NASIONALE AFRIKAANSE TEATER-INISIATIEF

Dit bevat stemme van diverse Suid-Afrikaanse digters. Dit reik oor temas, kultuurgroepe en generasies heen, maar op die ou end ...

Hul verhale gaan hand aan hand. Een deel herinneringe uit haar oënskynlik idiliese kinderjare op ʼn plaas in die 1960’s. ...

Terminaal 3 is ’n aangrypende drama wat handel oor die skade van eiebelang en wat dit aan kinders doen. ...

Ons stel hierdie jaar in Linden ʼn splinternuwe platform vir teater bekend. “Unplugged” en aan die beweeg. Daar is komedie ...

Oom Bey, my pa vertel die verhaal van Beyers Naudé (soos gesien deur die oë van sy jongste kind en enigste ...

Antjie Krog en Antoinette Kellermann, wyd bemind en veel bekroond in die skryf- en teaterwêreld, word in 2022 albei 70. ...

Dis die traumas van grootword, swangerskap en selfmoord teen die agtergrond van die 70’s se politieke leuens en die verminking ...