feesfanaties

Feesfanaties

NASIONALE AFRIKAANSE TEATER-INISIATIEF

KKNK

In ’n toekoms waar mense se woorde beperk word, moet twee jong geliefdes leer om met stilte en konflik saam ...

Kenan ennie Klopse is ’n bekroonde Première-produksie wat deur NATi ondersteun is. ...

Granaatsap is ’n nuwe Première-produksie wat deur NATi ondersteun is en met ’n jong kreatiewe span werk. ...

Die gebed van ’n halfmens gebruik ’n stortingsterrein as verhoog vir ’n ontstellende blik op tegnologie en die moontlike toekoms ...

Deep Heat is ’n plekspesifieke drama oor ’n broer en suster wat op ’n Karoo-plaas wegkruip. ...

CRYBABY is ’n Feesteforum-produksie wat deur NATi moontlik gemaak is en by al ses die Feesteforum-feeste aangebied word. ...

Tom Lanoye se herbesinning oor die Trojaanse oorlog gee die stem aan vroue wat teen oorlog, magsmisbruik en geweld opstaan. ...

Akrasia follows Reuben as he marks the first anniversary of his mother’s death with an art exhibition that becomes an ...

Louw keer vanuit Londen terug na sy gesin se kleinhoewe ná die skielike dood van sy jonger broer, Schalk. Hul ...

’n Nuwe vertaling en verwerking van ’n tydlose meesterstuk. Die ontknoping van ’n fyn web van liefde en verlies, gespin ...

Skemer daal neer op Arbeidsgenot op Oudtshoorn. Angelique Jacobs, ’n veiligheidswag by die Langenhoven - museum, maak gereed om die ...

Dit is die vroeë oggendure in die nadraai van haar nuwe woonstel se daknatmaak. Hy is die laaste oorblywende gas. ...