Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Marthinus Basson

Geselskap

Anna-Mart van der Merwe, Antoinette Kellermann, Rolanda Marais, Tinarie van Wyk Loots, Carla Smith en Geon Nel

Erkenning

Moontlik gemaak deur NATi

GENRE // Drama

Atropa

Tom Lanoye se herbesinning oor die Trojaanse oorlog gee die stem aan vroue wat teen oorlog, magsmisbruik en geweld opstaan.

Speelvak & kaartjies

KKNK
Toyota Stellenbosch Woordfees

Atropa: Die wraak van vrede plaas Griekse en Trojaanse vroue – moeders, minnaresse en vegters – in die middel van ’n verhaal oor oorlog, historiese trauma, patriargie en die politiek van geweld. Marthinus Basson regisseer Tom Lanoye se drama met Anna-Mart van der Merwe, Antoinette Kellermann, Rolanda Marais, Tinarie van Wyk Loots, Carla Smith en Geon Nel. Die KKNK-produksie is moontlik gemaak deur NATi. Die produksie is 120 minute lank.

Speelvakke 2026

KKNK: 29 Mrt 12:00, 31 Mrt 19:00, 1 Apr 09:30, 2 Apr 19:00, 3 Apr 19:00, 4 Apr 09:30; Johnny Bisschoff-saal.

Toyota Stellenbosch Woordfees: 7, 8, 9 en 11 Okt; Open Window Campus.

© 2026 NATi • Alle regte voorbehou.