Toekenning/s

KKNK-Kannatoekennings vir Beste debuutproduksie

KKNK-Kannatoekennings vir Beste kinderaanbieding

REGIE

Jenine Collocott

Geselskap

Stel- en beligtingsontwerp

Wolf Britz

Kostuums

Rouvé en Lara Hattingh
Musiek
Charl-Johan Lingenfelder

Verhoogbestuurder

Lize van Rooyen

Vervaardiger

Aapstert Produksies in opdrag van Kunste Onbeperk

In samewerking met

Supergroup Dealerships en Cube Capital

met

De Klerk Oelofse, Dean Balie, Jemma Kahn, Roberto Pombo, Klara van Wyk, Thami Baba en David Viviers
Erkenning

’n NATi / Feesteforum-produksie

GENRE // Drama

Babbelagtig

Ontmoet sewe kleurryke, liefdevolle, aweregse narre met manewales wat jou sal laat lag en frons. Babbelagtig is ’n mimiekspel en wipwarit van betowering en plesier.

Speelvak & kaartjies

Ontmoet sewe kleurryke, liefdevolle, aweregse narre met manewales wat jou sal laat lag en frons. Babbelagtig is ’n mimiekspel en wipwarit van betowering en plesier. Dit was die wenner van 2018 se KKNK-Kannatoekennings vir Beste debuutproduksie en Beste kinderaanbieding. Wim Vorster het in Krit geskryf: “Babbelagtig is bevrydend, vry en bowenal ongelooflik vindingryk … sonder twyfel een van die mooiste en verfrissendste toneelaanbiedings in ’n lang tyd.”

© 2024 NATi • Alle regte voorbehou.