fbpx
Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Amelda Brand

Geselskap

MET

Charlton George, Frazer Barry, Jolyn Phillips en Deniel Barry

TEKS

Jolyn Phillips

MUSIEK

Frazer Barry en Jolyn Phillips

CHOREOGRAFIE

Kayla van der Merwe

VERHOOG- EN PRODUKSIEBESTUURDER

Amber Fox-Martin

ASSISTENTVERHOOGBESTUURDER

Lulu Kieser

ONTWERP

Maia Lehr-Sacks

KOSTUUMS

Elrina Marais

VERVAARDIGER

Attakwa Productions
Erkenning
GENRE // Drama

Bientang: bloedspoor/!nau

Bientang: bloedspoor/!nau is ’n verwerking van die bekroonde digter Jolyn Phillips se tweede digbundel, Bientang.

Speelvak & kaartjies

Bientang: bloedspoor/!nau is ’n verwerking van die bekroonde digter Jolyn Phillips se tweede digbundel, Bientang. Die produksie kyk na die legende van ’n vrou, Bientang, wat in Hermanus in ’n grot gewoon het. Haar geskrewe geskiedenis word op die agterkant van ’n plaaslike restaurantspyskaart saamgevat as: “Die laaste Strandloper.” Die vertellers verken en gebruik deurlopend verskillende elemente van storievertel en musiek. Dié produksie ondersoek die ervaring van historiese en kontemporêre inheemswees: Hoe word ’n mens ’n laaste?

© 2023 NATi • Alle regte voorbehou.