Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Christo Davids (regie); Vinette Ebrahim (vertaling)

Geselskap

Met Veronique Jephtas, Brendon Daniels, Tshamano Sebe
Regisseur Christo Davids
Skrywer Athol Fugard
Vertaler Vinette Ebrahim
Produksiebestuurder Nwabisa Plaatjies
’n Ko-produksie deur Momentum
Aardklop en Toyota Stellenbosch
Woordfees, ondersteun deur NATi,
Festival Enterprise Catalyst (FEC) in samewerking met die Jobs Fund

Erkenning

Ondersteun deur NATi

GENRE // Drama

Boesman en Lena

Boesman en Lena is twee hawelose randfigure – uitgelewer aan mekaar, die elemente en ’n politieke bestel wat hulle nie ag nie.

Speelvak & kaartjies

Momentum Aardklop
Toyota Stellenbosch Woordfees

Boesman en Lena is twee hawelose randfigure – uitgelewer aan mekaar, die elemente en ’n politieke bestel wat hulle nie ag nie. Athol Fugard se ikoniese stuk bied ’n boeiende blik op die kompleksiteit van verhoudings en maatskaplike ongeregtigheid. Dit is ook ’n viering van die krag en weerbaarheid van die menslike psige, en ons universele behoefte aan hoop, meelewing en menslikheid. ’n Gepaste huldiging aan Suid-Afrika se grootste dramaturg wat vroeër vanjaar oorlede is.

© 2026 NATi • Alle regte voorbehou.