OWomb of Fire kry nuwe lewe in die vertaling Brandbaar. Die verhaal speel af teen die agtergrond van ’n episode uit die Indiese Mahabharata-epos. Eietydse werklikhede word verweef met die stories van twee vroue in die Kaapkolonie se stigtingsjare: Grote Katrijn van Pulicat (1681-1683), die eerste slaafbandiet, se reis van Indië deur Batawië na die Kaap, en die kort, brutale lewe van Zara (1648-1671), ’n KhoeKhoen-dienskneg wat swaar postuum deur die VOC gestraf word omdat sy die sonde van selfmoord begaan het.
REGIE
Craig Leo
Geselskap
Met Rehane Abrahams, Lukhanyiso Skosana
Vervaardig deur The Mothertongue Project
Skrywer Jason Jacobs Vertaler Sara Matchett
Stelontwerp en kostuums Craig Leo en Sara Matchett
Ondersteun deur Kunste Onbeperk, NATi, Suidoosterfees, Toyota US Woordfees
Vervaardig deur The Mothertongue Project
Met Rehane Abrahams, Lukhanyiso Skosana Skrywer Jason Jacobs Vertaler Sara Matchett Regisseur Craig Leo Stelontwerp en kostuums Craig Leo en Sara Matchett Beligtingsontwerp Lukhanyiso Skosana Musiek Blythe Stuart Linger Verhoogbestuurder