Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Nicole Holm

Geselskap

Met René Cloete, Wian Taljaard, Wynand Kotze en Peggy Tunyiswa
Vervaardigers: Wian Taljaard en Wynand Kotze
Skrywer: Mike Bartlett
Verhoogbestuur: Cole Wessels
Produksiebestuur: Wian Taljaard en Wynand Kotze
Stelontwerp: Nicole Holm
Beligtingsontwerp: Nico Scheepers
Kostuums: Cole Wessels
Taal: Afr, Eng
Tydsduur: 60 min

Erkenning

’n Koproduksie van KKNK en Suidoosterfees, ondersteun deur NATi

GENRE // Komedie

Bul

Een baas. Drie werkers. Een word vandag afgedank. Bitter baie boelie en baklei lei tot ’n wrede geveg. Hierdie donker komedie ondersoek die fyn lyn tussen kantoorpolitiek, die paranoia van werkloosheid en die mens se dierlike instink vir oorlewing.

Speelvak & kaartjies

Een baas. Drie werkers. Een word vandag afgedank. Bitter baie boelie en baklei lei tot ’n wrede geveg. Hierdie donker komedie ondersoek die fyn lyn tussen kantoorpolitiek, die paranoia van werkloosheid en die mens se dierlike instink vir oorlewing. Katterig en ongevraagd, maar ook snaaks – al lag ons miskien vir die verkeerde redes.

© 2024 NATi • Alle regte voorbehou.