Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Geselskap

Erkenning

Ondersteun deur NATi

GENRE // Drama

Deep Heat

Deep Heat is ’n plekspesifieke drama oor ’n broer en suster wat op ’n Karoo-plaas wegkruip.

Speelvak & kaartjies

KKNK

Hedda moes teen dagbreek van die polisie en die stad vlug en het niemand om te bel behalwe haar broer, Gizz nie. Oor die verloop van ’n oggend ontvou die verhaal van hoe die twee op ’n afgeleë Karoo-plaas beland het. Die plekspesifieke drama is deur Ashraf Jamal geskryf en duur ongeveer 65 minute.

Speelvakke 2026

KKNK: 1 tot 4 Apr 10:00 en 17:00; Iewers (Ovaalbaan).

© 2026 NATi • Alle regte voorbehou.