Deurnis
“Ons het ’n huis geërf! ’n Huis op die platteland. By die see.” In hierdie poëtiese drama vestig ’n hedendaagse stadspaartjie hulle op ’n dorre spookdorpie waar hulle probeer ontsnap van al die dolle gejaag. En die toenemende anargie van die grootstad. Maar is daar rus en vrede in hul huisie by die se?