Toekenning/s

Aardklop 2019 Toekenning: Beste vertolking in ‘n solo-produksie.

REGIE

Nicole Holm

Geselskap

MET

Cintaine Schutte

TEKS

Francois Toerien, geskoei op Marita van der Vyver se gelyknamige roman

MUSIEK

Schalk Joubert

VERHOOGBESTUURDER

Lize van Rooyen

VERVAARDIGER

Arena Produksiehuis
Erkenning
GENRE // Drama

Die dinge van ‘n kind

Dis die traumas van grootword, swangerskap en selfmoord teen die agtergrond van die 70’s se politieke leuens en die verminking van jong mans in die Grensoorlog. ’n Produksie vir elke ma, elke dogter, en die mans in hul lewe.

Speelvak & kaartjies

Aardklop

Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad. Met hierdie woorde van haar rebelse kamermaat begin Mart se opwindende én ontnugterende inisiasieproses.

Dis die traumas van grootword, swangerskap en selfmoord teen die agtergrond van die 70’s se politieke leuens en die verminking van jong mans in die Grensoorlog. ’n Produksie vir elke ma, elke dogter, en die mans in hul lewe. Aardklop 2019 Toekenning: Beste vertolking in ‘n solo-produksie.

Marita van der Vyver se roman, Die dinge van ’n kind,  bly ná 28 jaar steeds relevant. “Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal funhê langs die pad.” Mart se opwindende, maar ook ontnugterende inisiasieproses begin met hierdie woorde van haar rebelse kamermaat. Die traumas van grootword, swangerskap en selfdood word geplaas teen die agtergrond van die 1970’s se politieke leuens en die verminking van jong mans in die Grensoorlog. ’n Produksie vir elke ma, elke dogter, en die mans in hul lewe.

© 2025 NATi • Alle regte voorbehou.