Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Wessel Pretorius en geselskap

Geselskap

Met Grant van Ster, Shaun Oelf, Daneel van der Walt
Regisseur en skrywers Wessel Pretorius en geselskap
Choreografie Figure of 8 Dance Theatre in samewerking met Natalie Fisher
Stel- en beligtingsontwerp Gideon Lombard
Verhoogbestuur en projeksie-ontwerp Nell van der Merwe
Produksiebestuurder en vervaardiger Marie Vogts
’n Figure of 8-produksie, in samewerking met die KKNK en Suidoosterfees, ondersteun deur NATi en Festival Enterprise Catalyst (FEC) in samewerking met die Jobs Fund

Erkenning

Ondersteun deur NATi

Die een wat bly

Die een wat bly is deels droom en deels getuienis, en gebruik die geselskap se persoonlike herinneringe as vertrekpunt om die verwikkelde verhouding tussen ma’s en seuns te skets.

Speelvak & kaartjies

Suidoosterfees
Momentum Aardklop
KKNK
Toyota Stellenbosch Woordfees

“Die een wat bly is deels droom en deels getuienis, en gebruik die geselskap se persoonlike herinneringe as vertrekpunt om die verwikkelde verhouding”.Die een wat bly is deels droom en deels getuienis, en gebruik die geselskap se persoonlike herinneringe as vertrekpunt om die verwikkelde verhouding tussen ma’s en seuns te skets. Dié samevoeging van dans, fisieke teater en drama wentel om ’n danser wat sy moeder aan die dood afstaan en wandel deur die flitse van sy geheue om tot verhaal te kom oor sy verlede, identiteit, familie en toekoms. Die produksie is vir die KKNK se Kanna-pryse benoem in die kategorieë vir beste regie, beste toneelstuk, beste debuut, beste ontwerp, beste ensemble en beste literêre bydrae.

© 2026 NATi • Alle regte voorbehou.