Op ’n stortingsterrein buite Oudtshoorn word ’n moontlike toekoms van die mensdom sigbaar. Nicola Hanekom se plekspesifieke drama vra hoe tegnologie ons bestaan kan verander en of die resultaat skouspel of gruwel sal wees. Die produksie is ongeveer 70 minute lank.
Speelvakke 2026
KKNK: Sien feesgids bl. 71; Ashoop (Victoriastraat).