Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Frieda van den Heever

Geselskap

Erkenning
GENRE // Drama

die oerkluts kwyt

Antjie Krog en Antoinette Kellermann, wyd bemind en veel bekroond in die skryf- en teaterwêreld, word in 2022 albei 70.

Speelvak & kaartjies

Antjie Krog en Antoinette Kellermann, wyd bemind en veel bekroond in die skryf- en teaterwêreld, word in 2022 albei 70. Kom vier dié dubbele mylpaal saam met ons en luister hoe Antoinette Antjie se onsterflike woorde – deurdrenk in eerlikheid, erns, ironie, genade, liefde en al die hot flushes en cold turkeys tussenin – vertolk. Dié spesiale produksie gaan jou ontvlerkd op jou voete laat.

© 2025 NATi • Alle regte voorbehou.