NATi Logo
Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Frieda van den Heever

Geselskap

VERWERKING EN SAMESTELLING

Dean Balie en Frieda van den Heever
Erkenning
Geen tot op hede. Ons hoop vir die beste!
GENRE // Musiekteater

Die Poet

Sy trou het by sy gewete gelê. Sy taal het ’n atmosfeer, ’n merkwaardige teenwoordigheid, ’n presence geskep. Dit dra die volle lot en noodlot van die mense wat dit praat. Wie’s hierdie poet wat ons steeds help om ons herkoms te erken, ons in mekaar te herken en ons toekoms saam te verken?

Speelvak & kaartjies

Adam Small het nie in diens van politiek of enige sosiale gelofies
gestaan nie.

© 2023 NATi • Alle regte voorbehou.