Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Jeanne-Marié Koekemoer

Geselskap

Erkenning

NATi Jong Sterre

GENRE // Drama

Die poskantoor

Die poskantoor is ’n NATi Jong Sterre-produksie met ’n nuwe teks deur Kim Blanché Adonis.

Speelvak & kaartjies

Suidoosterfees

Die poskantoor is deel van die NATi Jong Sterre-afdeling en word moontlik gemaak deur NATi. Kim Blanché Adonis skryf die teks en Jeanne-Marié Koekemoer regisseer. Die produksie het ’n speelduur van ongeveer 55 minute.

Speelvakke 2026

Suidoosterfees: 1 Mei 20:00, 2 Mei 11:00; Galloway-teater, Waterfront Teaterskool.

© 2026 NATi • Alle regte voorbehou.