Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Neil Coppen

Geselskap

MET Theo Witbooi, Chantell Phillipus en Jermaine Bruintjies TEKS Tiffany Saterdaght en Neil Coppen REGIE Neil Coppen STEL- EN KOSTUUMONTWERP Zietske Saaiman VERHOOGBESTUURDER Tiffany Saterdaght VERVAARDIGER KKNK se Karoo Kaarte

Erkenning

Ondersteun deur NATi

GENRE // Kinderteater

Die Swartmerrie

Teen die agtergrond van Oudtshoorn se verroeste treinspore en verlate perron, vertel Die Swartmerrie die aangrypende verhaal van Simon “Tjoekepaf” Baadjies, wat op die spore wag in die hoop dat iemand wat hy eens liefgehad het, terugkeer.

Speelvak & kaartjies

KKNK

Teen die agtergrond van Oudtshoorn se verroeste treinspore en verlate perron, vertel Die Swartmerrie die aangrypende verhaal van Simon “Tjoekepaf” Baadjies, wat op die spore wag in die hoop dat iemand wat hy eens liefgehad het, terugkeer. ’n Ou vriend sluit by hom aan om afskeid te neem. Die karakters worstel met spookagtige herinneringe en onuitgesproke berou. Die Karoo-dialek van hul Afrikaans verleen ’n warmte en intimiteit aan die verhaal en omskep hul gesprekke in ’n liefdestaal wat diep aanklank by gehore vind. Die Swartmerrie is ’n diepgaande besinning oor tyd, verlies en veerkragtigheid.

© 2026 NATi • Alle regte voorbehou.