Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Jaco Bouwer

Geselskap

MET Tinarie van Wyk Loots, Wilhelm van der Walt, Eben Genis en Melissa Myburgh REGIE, VERVAARDIGER, STELONTWERP EN TEGNIESE VERSORGING Jaco Bouwer OORSPRONKLIKE TEKS Han Kang VERWERKING EN VERTALING Willem Anker BELIGTINGSONTWERP Wolf Britz KOSTUUMONTWERP Bridget Baker MUSIEK Pierre-Henri Wicomb

Erkenning

’n Toyota US Woordfees-produksie, ondersteun deur NATi. Speelvak moontlik gemaak deur die KKNK.

GENRE // Drama

Die vegetariër

Hulle was net nog ’n getroude paartjie tot sy op ’n dag ophou vleis eet. . . Só begin ’n reeks gebeure van toenemende fisieke en psigiese verset. Haar man, swaer en suster is getuies van hierdie enigmatiese reis en haar groeiende fantasieë wat toenemend plantaardige vorme aanneem.

Speelvak & kaartjies

Hulle was net nog ’n getroude paartjie tot sy op ’n dag ophou vleis eet. . . Só begin ’n reeks gebeure van toenemende fisieke en psigiese verset. Haar man, swaer en suster is getuies van hierdie enigmatiese reis en haar groeiende fantasieë wat toenemend plantaardige vorme aanneem. ’n Verhoogverwerking van Han Kang se roman The Vegetarian, wenner van 2016 se Man Booker International-prys. Benoem vir ses Woordtrofees en bekroon as beste toneelstuk en vir beste tegniese prestasie by die Toyota US Woordfees in 2023.

© 2024 NATi • Alle regte voorbehou.