Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Sylvaine Strike

Geselskap

Met

André Roothman, Henriëtta Greyfenberg, Chris Gxalaba

Skrywer

Lara Foot

Vertaler

Saartjie Botha
Erkenning

Ondersteun deur NATi, Toyota US Woordfees

Die vermoeienis van vlerke

Speelvak & kaartjies

Sara is bipolêr, kompulsief, springlewendig en haat vroue wat weet hoe om cupcakes te maak. Haar man is op ’n missie om die regte behandeling vir haar te vind. Dié kragtige stuk oor vriendskap, wanfunksionaliteit, verslawing en engele is ’n boeiende blik op die impak van gemoedsteurnisse op ’n gesin. Saartjie Botha het die internasionaal bekroonde The Inconvenience of Wings in Afrikaans vertaal. 

Fotogalery

© 2023 NATi • Alle regte voorbehou.