NATi Logo
Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Dean van der Ventel

Geselskap

Produksiehuis: Vulure Productions
Met Jeremeo le Cordeur
Teks: Jeremeo le Cordeur
Choreografie: Darion Adams
Stelontwerp: Gaerin Hauptfleisch
Taal: Afr
Tydsduur: 60 min

Erkenning

Ondersteun deur NATi en KKNK

GENRE // Komedie

Dude! Wa’s my phone?

Wanneer Dean September agterkom sy foon het weggeraak, loop dié jong entrepreneur dadelik op sy voetspore terug. Sy foon was sy lewensaar en daarsonder is alles deurmekaar en betekenisloos.

Speelvak & kaartjies

Wanneer Dean September agterkom sy foon het weggeraak, loop dié jong entrepreneur dadelik op sy voetspore terug. Sy foon was sy lewensaar en daarsonder is alles deurmekaar en betekenisloos. Die tog om sy foon te vind en die oortreders aan die kaak te stel, lei Dean deur talle kinkels en draaie.

© 2024 NATi • Alle regte voorbehou.