Zubayr Charles skryf Ek en jy, tot laat toe en Carlo Daniels behartig die regie. Die Kaapse produksie is ongeveer 55 minute lank en word binne NATi se teaterfees-afdeling aangebied.
Speelvakke 2026
Suidoosterfees: 1 Mei 14:00, 2 Mei 11:30, 3 Mei 20:30; P4, Hiddingh-kampus.