Ek is nie Danie is ’n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie met Albert Pretorius en Schalk Joubert. Die produksie het ’n speelduur van ongeveer 75 minute en word binne die teaterprogram aangebied.
Speelvakke 2026
Suidoosterfees: 30 Apr 13:30, 3 Mei 20:30; kykNET Teater.