NATi Logo
Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Dean Balie

Geselskap

MET Eldon van der Merwe REGIE Dean Balie TEKS EN VERVAARDIGER Tiffany Saterdaght MUSIEKREGIE Dean Balie Tegniese verhoogbestuurder Dian Harcovecchio

Erkenning

’n Suidoosterfees-produksie, ontwikkel met die ondersteuning van NATi, die Kunstekaap en die Jakes Gerwel Stigting

GENRE // Drama

Fietsry vir dommies

Carl het ’n graad in konstruksiebestuur, maar hy woon steeds in die “blink hokke” van Rose Valley. Hy ly aan depressie en dink gereeld na oor wat dit beteken om ’n bruin man in Suid-Afrika te wees.

Speelvak & kaartjies

Carl het ’n graad in konstruksiebestuur, maar hy woon steeds in die “blink hokke” van Rose Valley. Hy ly aan depressie en dink gereeld na oor wat dit beteken om ’n bruin man in Suid-Afrika te wees. Verder eis “black tax” sy tol met die opoffering wat hy vir sy familie en gemeenskap moet maak. Carl se uitdagings word treffend uitgebeeld met rymklets en poësie.

© 2024 NATi • Alle regte voorbehou.