Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Wolf Britz en Ilana Cilliers

Geselskap

Met

Charlton George, Tiisetso Mashifane, Aphiwe Livi, Wolf Britz en Ilana Cilliers

Stel- en beligtingsontwerp, musiek en kostuums

Wolf Britz en Ilana Cilliers

Verhoogbestuurder

Pierre Nelson
Erkenning

’n Ko-produksie tussen NATi, die US Woordfees en Vrystaat-Kunstefees

GodgOdgoD

Speelvak & kaartjies

Donker, lig, wetenskap, aarde, wind en water… Mite, vuur, glas, god, mens, dier, plant, klip… Wat maak ons? Wie maak ons? Wat skep ons? GodgOdgoD is ’n interaktiewe, sensoriese teaterervaring, ’n reeks poëtiese eksperimente wat aspekte van verskeie skeppingsmites en -teorieë uitbeeld, bevraagteken, ontdek en ontgin.

Fotogalery

© 2023 NATi • Alle regte voorbehou.