Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Lisa Kukard

Geselskap

Erkenning

Ondersteun deur NATi

GENRE // Drama

Granaatsap

Granaatsap is ’n nuwe Première-produksie wat deur NATi ondersteun is en met ’n jong kreatiewe span werk.

Speelvak & kaartjies

KKNK

Granaatsap is oorspronklik vir die Universiteit Stellenbosch se Première Teaterfees ontwikkel en word deur NATi ondersteun. Lisa Kukard skryf en regisseer die 60 minute lange produksie, met speelvakondersteuning van die Johann Brink Trust en die Wes-Kaapse regering.

Speelvakke 2026

KKNK: 28 Mrt 09:00, 29 Mrt 13:00, 30 Mrt 22:00; ATKV-Griesselsaal.

© 2026 NATi • Alle regte voorbehou.