NATi Logo
Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Margit Meyer-Rödenbeck

Geselskap

Met Geon Nel
Teks: Francois Toerien
Regie: Margit Meyer-Rödenbeck
Taal: Afr
Tydsduur: 60 min

Erkenning

Ondersteun deur NATi

GENRE // Drama

Hoerkind

Hy word ’n hoerkind genoem. Op ses gaan hy kinderhuis toe. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van ’n pedofiel.

Speelvak & kaartjies

Hy word ’n hoerkind genoem. Op ses gaan hy kinderhuis toe. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van ’n pedofiel. Alkohol- en dwelmafhanklikheid ry hom. Een aand word hy gyselaar gehou en met ’n mes gesteek. Hy verloor byna sy been in ’n motorongeluk. Sy foute is volop, maar hy leer soos hy voortbeur. ’n Ware verhaal oor verlies én oorwinning.

© 2024 NATi • Alle regte voorbehou.