Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Francois Toerien, Juanita Swanepoel

Geselskap

Met Chris van Niekerk, Joanie Combrink
Vervaardiger Jean Meiring
Regisseurs en skrywers Francois Toerien, Juanita Swanepoel
Stelontwerp Francois Toerien, Gaerin Hauptfleisch
Kostuums Stephanie Hough
Verhoogbestuurder Gaerin Hauptfleisch

Erkenning

Ondersteun deur NATi

GENRE // Drama

Hortjies dig

In die jare vyftig word Peter Blum geloof as die belangrikste digterstem van die dekade, maar sommige vind sy werk “dekadent” en praat van ’n “maaierkultus” in sy verskuns. In 1960 verruil hy en sy vrou, Hetta, Suid-Afrika vir Engeland. “Uit walging,” skryf hy. Hy keer sy rug op die skryfkuns, besoekers is min en Hetta se geestestoestand raak wankelrig. Met brontekste wat briewe en verse van Blum en Hetta insluit, trap ons in die spore van ’n sonderlinge figuur in ons letterkunde.

Speelvak & kaartjies

Suidoosterfees

© 2026 NATi • Alle regte voorbehou.