Toekenning/s

Nadia Valvekens word by Aardklop 2018 bekroon as Beste aktrise

REGIE

Nico Scheepers

Geselskap

Met

Nadia Valvekens en Cintaine Schutte

Skrywer

Philip Rademeyer 

Regisseur, ontwerp en beligtingsontwerp

Nico Scheepers

Verhoogbestuurder

Lara Hattingh

Vervaardiger

Cintaine Schutte in opdrag van Aardklop Nasionale Kunstefees
Erkenning

’n Aardklop-produksie, ondersteun deur KunsStig en NATi

Huishou

Speelvak & kaartjies

Twee wit vroue wil ’n swart kind aanneem. Die jonger een beleef ’n identiteitskrisis in die soeke na haar wortels en Afrikaner-erfenis. Die ouervrou wil sorgvuldig ’n huis opbou en vol maak. Maar wat beteken dit as die jonger vrou nie daar tuis voel nie? Is hul vol huishouding nou eintlik leeg? 

© 2024 NATi • Alle regte voorbehou.