Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Kanya Viljoen en Byron Klassen

Geselskap

Erkenning

Tribuo en Proscenium + FEC en Jobs Fund

GENRE // Drama

Joshlin: Meer as ‘n naam

Joshlin: Meer as ’n naam plaas die mens agter ’n openbare saak in die middel van ’n nuwe Afrikaanse verhoogwerk.

Speelvak & kaartjies

Suidoosterfees

Joshlin: Meer as ’n naam is vervaardig met ondersteuning van die Festival Enterprise Catalyst, The Jobs Fund, Tribuo en die Proscenium Dramakompetisie en is moontlik gemaak deur die Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans. Kanya Viljoen en Byron Klassen behartig die regie. Die produksie het ’n speelduur van ongeveer 60 minute.

Speelvakke 2026

Suidoosterfees: 29 Apr 10:00, 30 Apr 12:00, 1 Mei 09:00; ATKV Arena Teater.

© 2026 NATi • Alle regte voorbehou.