fbpx
Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Nico Scheepers

Geselskap

Met 

Marius Weyers, Marion Holm, Tinarie van Wyk-Loots, Albert Pretorius, Martelize Kolver, Laudo Liebenberg Geon Nel e.a. 

Skrywer 

Tennessee Williams

Stelontwerp

Rocco Pool

Beligtingsontwerp

Wolf Britz

Kostuums

Mariechen Vosloo

Verhoogbestuurder

Jeanne Steenkamp

Erkenning

’n NATi / Feesteforum-produksie, ondersteun deur die US Woordfees

GENRE // Drama

Katvoet

Die klassieke Pulitzerprys-drama Cat on a Hot Tin Roof kry hier nuwe lewe in ’n vars verwerking. Nico Scheepers het die toneel verskuif na ’n wildplaas in die Limpopo-bosveld.

Speelvak & kaartjies

121
121
121
121

Die klassieke Pulitzerprys-drama Cat on a Hot Tin Roof kry hier nuwe lewe in ’n vars verwerking. Nico Scheepers het die toneel verskuif na ’n wildplaas in die Limpopo-bosveld. Dis hier waar die Mouton-gesin bymekaarkom vir hul patriarg se 65ste verjaarsdag. Boela, die oudste seun, drink homself dood om die spoke agter sy oë te verwilder en Maggie, sy eensame vrou wat suutjies trap, doen alles in haar vermoë om die liefde te oorleef. Watter familiedramas wag nog om uitgepluis te word?

© 2023 NATi • Alle regte voorbehou.