Toekenning/s

Bekroon as beste produksie by die Première Teaterfees

REGIE

Geselskap

Erkenning

Ondersteun deur NATi

GENRE // Drama

Kenan ennie Klopse

Kenan ennie Klopse is ’n bekroonde Première-produksie wat deur NATi ondersteun is.

Speelvak & kaartjies

KKNK

Kenan ennie Klopse is oorspronklik vir die Universiteit Stellenbosch se Dramadepartement se Première Teaterfees ontwikkel en is deur NATi ondersteun. Die produksie is by Première as beste produksie bekroon en het ’n speelduur van ongeveer 50 minute.

Speelvakke 2026

KKNK: 2 Apr 13:00, 3 Apr 20:00, 4 Apr 13:00; ATKV-Griesselsaal.

© 2026 NATi • Alle regte voorbehou.