fbpx
Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Marthinus Basson

Geselskap

Met

Carel Trichardt, De Klerk Oelofse, Wessel Pretorius, Ludwig Binge en Greta Pietersen

Skrywer

Ludwig Binge

Stelontwerp en kostuums

Marthinus Basson

Beligtingsontwerp en vervaardiger

Chris Pienaar 

Verhoogbestuurder

Danielle Louw
Erkenning

’n NATi / Feesteforum-produksie

GENRE // Toneel

Kleedkamer-blues

Speelvak & kaartjies


 

Ons is in ’n kleedkamer voor ’n laaste optrede by ’n kunstefees. Almal is ’n bietjie moeg, almal ’n bietjie feesvoos. Daar sit die diepseun Johan metpremature post-production blues. Hy sê nie ’n woord nie. André is knorrig omdat sy mede-akteur, Hendrik, nooit sy eenmanstuk kom kyk het nie. Hendrik is benoem vir ’n toekenning terwyl André se stuk ’n louwarm resensie gekry het. Hendrik het ’n oog op Wena, maar sy’s op pad Johannesburg toe vir ’n rol in ’n sepie. Paul, die ou veteraan wat ná 15 jaar ’n comeback maak in hierdie alternatiewe weergawe van Beckett seGodot, sukkel om sy woorde te onthou. O, die nerwe, die nerwe. Boonop is daar ’n belangrike gas in die gehoor…

© 2023 NATi • Alle regte voorbehou.