Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Lee-Ann van Rooi

Geselskap

Erkenning

Binne NATi Teaterfees-afdeling

GENRE // Drama

Kom fietna saam Mareldia

Kom fietna saam Mareldia is ’n nuwe verhoogverwerking van Gaireyah Fredericks se Een voet innie kabr.

Speelvak & kaartjies

Suidoosterfees

Die produksie is gebaseer op Gaireyah Fredericks se Een voet innie kabr en word deur Lee-Ann van Rooi geregisseer. Dit is ’n ongeveer 60 minute lange teaterwerk binne NATi se 2026-teaterfeesafdeling.

Speelvakke 2026

Suidoosterfees: 1 Mei 20:30, 2 Mei 09:00, 3 Mei 14:00; P4, Hiddingh-kampus.

© 2026 NATi • Alle regte voorbehou.