Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

André Odendaal

Geselskap

Met Elzabé Zietsman, Hannes Muller
Vervaardiger Drama Drama
Regisseur André Odendaal
Skrywer A.R. Gurney
Vertaling en verwerking Elzabé Zietsman
Produksiebestuurder Johann Slabbert
Verhoogbestuurder Jeanellé Strydom
’n Drama Drama-produksie, moontlik gemaak deur die KKNK en die Suidoosterfees

Erkenning

Ondersteun deur NATi

GENRE // Drama

Liefdesbriewe

Liefdesbriewe is 'n roerende tragikomiese ondersoek na verlore geleenthede, onuitgesproke liefde en verwikkelde vriendskap tussen die karakters Melissa en André wat uitspeel deur 'n reeks briewe, kaartjies en notas wat hulle oor vyf dekades vir mekaar skryf en waarin hulle hul diepste gedagtes, drome en emosies deel.

Speelvak & kaartjies

Suidoosterfees
KKNK

Liefdesbriewe is ’n roerende tragikomiese ondersoek na verlore geleenthede, onuitgesproke liefde en verwikkelde vriendskap tussen die karakters Melissa en André wat uitspeel deur ’n reeks briewe, kaartjies en notas wat hulle oor vyf dekades vir mekaar skryf en waarin hulle hul diepste gedagtes, drome en emosies deel.

© 2026 NATi • Alle regte voorbehou.