Lizzie en Franna vorm deel van die NATi Jong Sterre-afdeling en word moontlik gemaak deur NATi. Kyle Matthew Truter skryf die teks en Mikyall Harris behartig die regie. Die produksie duur ongeveer 55 minute.
Speelvakke 2026
Suidoosterfees: 2 Mei 20:00, 3 Mei 11:00; Galloway-teater, Waterfront Teaterskool.