Die laaste twee gay mans op aarde moet besluit of ‘n verhouding die moeite werd is.
GENRE // DEBUUT / KOMEDIE
My hart is ‘n muurbal (en ander gedagtes)
‘n Man raak verlief op ‘n standbeeld, ‘n pa keer terug as sy jonger self, die laaste twee gay mans op aarde moet besluit of ‘n verhouding die moeite werd is, en ‘n nuwe queer-sitkom geborg deur Steve Hofmeyer. Dit alles maak deel uit van ‘n versameling sketse en verhale uit die pen van Wessel Pretorius.