Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Tinarie van Wyk Loots

Geselskap

MET Veronique Jephtas
TEKS Veronique Jephtas en Lynthia Julius
BELIGTINGSONTWERP Andi Colombo
VERHOOGBESTUURDER Roland du Preez
PRODUKSIEBESTUURDER Lee-Ann van Rooi
VERVAARDIGER Bossikop Productions

Erkenning

Ondersteun deur NATi, KKNK en die LW Hiemstra Trust

GENRE // Debuut Drama

My kroon se krank

Mej. Suid-Afrika 2019, Zozibuni Tunzi, is so pas as Miss Universe gekroon en natural hair is nou meer in as ooit. Aunty Pat, raadslid innie gemeenskap, moet nuwe foto’s niem vi haa veldtog en wil die natural route volg.

Speelvak & kaartjies

Mej. Suid-Afrika 2019, Zozibuni Tunzi, is so pas as Miss Universe gekroon en natural hair is nou meer in as ooit. Aunty Pat, raadslid innie gemeenskap, moet nuwe foto’s niem vi haa veldtog en wil die natural route volg. Roxanne, haa baby, is biesag om ’n hair salon oep te maak en is nog biesag om haa roots te vind, tewyl confident Debbie om elke hoek en draai pleit by hulle om hulle natural self wees. Drie karakters op ’n journey van renewal, repent en een van begin. Al issit oor. Al issit seer. Jy het die drie al gesien, maar nog nie regtig van hulle gehoor nie, óf na hulle geluisterie.

© 2025 NATi • Alle regte voorbehou.