Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Tinari van Wyk Loots

Geselskap

Met Cintaine Schutte, Carel Nel
Regisseur Tinarie van Wyk Loots
Vervaardiger Cintaine Schutte
Skrywer David Eldridge
Vertaler Nico Scheepers
Beligtingsontwerp en verhoogbestuur Lize-Marie Wait
’n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie, ondersteun deur NATi

Erkenning

Ondersteun deur NATi

GENRE // Musiek

n Begin

Dit is die vroeë oggendure in die nadraai van haar nuwe woonstel se daknatmaak. Hy is die laaste oorblywende gas. Die plek is ’n gemors en hulle ook… David Eldridge se skerpsinnige toneelstuk is ’n teer ondersoek van moderne verhoudings met twee effens verloopte mense wat aan die einde van ’n partytjie uitreik na mekaar. Dié stuk – sowel komies as aangrypend – vra vrae oor wedersydse eensaamheid, konneksie, menslikheid en intimiteit.

Speelvak & kaartjies

Momentum Aardklop
Vrystaat Kunstefees
KKNK
Toyota Stellenbosch Woordfees

Dit is die vroeë oggendure in die nadraai van haar nuwe woonstel se daknatmaak. Hy is die laaste oorblywende gas. Die plek is ’n gemors en hulle ook… David Eldridge se skerpsinnige toneelstuk is ’n teer ondersoek van moderne verhoudings met twee effens verloopte mense wat aan die einde van ’n partytjie uitreik na mekaar. Dié stuk – sowel komies as aangrypend – vra vrae oor wedersydse eensaamheid, konneksie, menslikheid en intimiteit.

© 2026 NATi • Alle regte voorbehou.