Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Cintaine Schutte

Geselskap

Tinarie van Wyk Loots en Stian Bam

Erkenning

Moontlik gemaak deur NATi

GENRE // Drama

‘n Middel (debuut)

’n Middel is ’n intieme drama oor ’n paartjie wat die stilte rondom verlore moontlikhede, keuses en ’n liefde in verandering moet verbreek.

Speelvak & kaartjies

Toyota Stellenbosch Woordfees

Na jare saam begin ’n paartjie in ’n enkele ruimte die gesprek voer wat lankal moes plaasvind. Onvervulde begeertes, gemiste kanse en ’n liefde wat terselfdertyd bestaan en verbrokkel, dwing hulle om hul verlede en moontlike toekoms in die oë te kyk. David Eldridge se teks word deur Wessel Pretorius vertaal en deur Cintaine Schutte geregisseer, met Tinarie van Wyk Loots en Stian Bam. Die produksie is moontlik gemaak deur NATi.

Speelvakke 2026

Toyota Stellenbosch Woordfees: 5, 6, 7, 8 en 11 Okt; kykNET Idas Valley Primary.

© 2026 NATi • Alle regte voorbehou.