Toekenning/s
Hou die pers dop!
REGIE

Etienne Fourie

Geselskap

Met

Melt Sieberhagen, Albert Pretorius

Skrywer

Retief Scholtz

Regie en stelontwerp

 Etienne Fourie
Erkenning

Ondersteun deur NATi, INNIBOS, Brand Incorporated, Clip-Lok Simpak South-Africa

Nagskofkliek

Speelvak & kaartjies

Hans Gouws, ’n veiligheidswag, spandeer sy agtste Paasnaweek in ’n ry aan diens by We Crate You Up Storage Solutions. Alleen. Maar alleen pla nie vir Hans nie, sê hy altyd. Terwyl Hans gemaklik met die winkelpop in die hoek gesels, voel dit vir hom of hy alles reeds uitgefigure het. Hy het sy keuses gemaak en vrede gemaak daarmee. Hy is gelukkig en tevrede. Niks en niemand pla vir Hans nie, maar dan verskyn Man. Wat presies Man daar doen (en waarom hy nie wil weggaan nie) weet Hans nie – nóg nie. Al wat hy weet is Man soek antwoorde en hy gaan nêrens tot hy dit gekry het nie. 

Fotogalery

© 2023 NATi • Alle regte voorbehou.