Ons is nog hier is een van die produksies wat vir die NATi Jong Sterre-projek gekies is. Matthew Smith skryf die teks en Tamia Thompson behartig die regie. Die produksie is moontlik gemaak deur NATi en word ook as ’n Fringe-produksie by Toyota Stellenbosch Woordfees aangebied. Die speelduur is ongeveer 55–60 minute.
Speelvakke 2026
Suidoosterfees: 1 Mei 11:00, 3 Mei 17:00; Galloway-teater, Waterfront Teaterskool.
Toyota Stellenbosch Woordfees: 3, 5 en 10 Okt; HMS Bloemhof School Hall.